Regtig nou 2 keer gaan kaaskoek eet omdat my man dink dis die beste .Regtig van uitstaande gehalte So lekker en ongelukkig was die Blue Berry elke keer uitverkoop. Vlg jaar sal ek sorg dat ek 9 uur daar is vir die BlueBerry een. Die plain en Belgian Sjokolade een is egter die moeite werd. Baie goed ek verwag dat daar vlg jaar n veel groter sitplekarea sal wees. Uitbreiding defnitief in die toekoms voorspel ek.
I am pretty skeptical when someone claims "the best in SA this" or "the best in SA that". But, this claim is legit!! Tasted all 3 flavours, & the blueberry is the best!
Lovely atmosphere, owner is super friendly. Service is a little slower than the pace in big cities, but as the notice states they do their best to serve good food, & besides, life is always lived in the fast lane! Enjoyed it a lot & recommend it!!
An error has occurred! Please try again in a few minutes