Altyd lekker om by julle te stop, veral as dit nog reen ook. Lekr gekuier by die vuur en die diens was puik. Sien julle gou weer. Groetnis. Die Esterhuizens. Xxx
Dawid Kuyler
+5
Altyd die moeite werd om te stop. Vriendelike diens. Mooi ligging dan natuurlik heerlike roosterkoek
An error has occurred! Please try again in a few minutes