Sluurpy
Reset

There are 2 restaurants

African cuisine: the best places to taste it in Potchefstroom

There are 2 restaurants
Selected filters:
Ranking
Sort A-Z
near you
Filters
Rooshoek Gastehuis: Kapel En Teetuin
93/100 (269 ratings)
Coffee & Tea
Coffee & Tea
Dessert
African
African
African
Reservations
"By vêr die mooiste teetuin in Potchefstroom! Diens was uit die boonste rakke en so spontaan en vriendelik! Ek hoef nie iets te sê oor die..."
Lizahne Luchies-Louw
"Uitstekende gastehuis met die mooiste tuin om in te ontspan met die gekoer van die duiwe. Die Kapel het 'n wonderlike atmosfeer om in rus vir jou..."
Kobus Venter
"Baie dankie Rooshoek gastehuis. Julle melkskommels is uit die boonste rakke. Julle is baie kreatiewe mense en julle plekkie is baie rustig en..."
Trysie Louw
"Thank you for a great venue for our Cake Decorating Class Amazing people to work with, very helpful in all ways and great food Thank you Frans and..."
Vanessa Broughton
"Baie dankie Rooshoek Gastehuis vir julle vriendelikheid en die ekstra mooi tafel wat julle gedek het vir ons. Julle kos was so lekker en milkshakes..."
Petro Reinecke
"Dit is nou n plek wat uitstaan in Potchefstroom. Die duiwe koer in die bome. Genoeg son en skadu en gesellige hoekies om heerlik by te kuier. Diens..."
Marthe Engelbrecht
"Melkskommels, biltong sop, cupcacke's met melkskommel toppings, wafels, koeke uit die boeke. Ag en die cuppachino's mens ek het nie genoeg tyd om..."
Marthe Van Zyl Engelbrecht
"Heerlike kuiertjie gewees by julle gastehuis en tee tuin. Die personeel is vriendelik, bekwaam. Die plekkie is pragtig en om elke hoek en draaitjie,..."
Annelien Pienaar
"Die lekkerste kos in die lekkerste atmosfeer! Sal weer en weer daar..."
Amelia Boshoff
"Beautiful place! Enthusiatically friendly people and awesome..."
Wesley Liefde Wen Conradie
"Heerlike ontbyt met pap en kaaiings! Afgesluit met die heerlikste wortelkoek en ystee! Baie dankie vir jul vriendelikheid. Julle is beslis aan te..."
Antoinette Karstens
"My kombuistee was daar gehou en dit was wonderlik! Was pragtig versier met die beste..."
Adrie du Toit
"Had delicious waffles there this morning, and my son enjoyed his M n M milkshake so much, he finished his sister's too! Will definitely come back..."
Carole-Ann Schoeman