Sluurpy > Restaurants in Middelburg > Amazon's

Review Amazon's - Middelburg

Charles Dliwayo
Sulaiman Shaikh (Suly)
ALEXANDRA LUBISI
Nardus van den Berg
Amazones is die enigste restourant in Middelburg waar ons as gesin eet. Ons het nou al by verskye restourante in Middelburg geeet maar moet nog een vind met verskydenheid van geregte op een spyskaart,nie eers te praat van hulle sushi bar nie. Ek moet hulle ook n pluimpie gee vir die fantastiese diens van hulle personeel en natuurlik die kwaliteit van die kos. Ek moedig almal wat in Middelburg woon of net vir die naweek kom kuier,om daar n draai te gaan maak. Hou so aan julle !!!!
Burger Butter chicken Drinks Grill Kalahari steak Pasta Pesto Prawns Steak Steak and fried vegetables Vegetarian Wings
Share on WhastApp
Share on Facebook
Browse the menu
Add review