Reviews Nina's Coffee Shop

Facebook
Florence Erasmus
+5
Baie baie dankie vir die ongelooflik lekker en vriendelike diens!! Hier is nie beter diens in Harties as by julle nie!! Die "Burger special" is net ongelooflik!! Ek het nie gedink ek gaan my chicken burger kan klaar maak nie, maar ek kon hom net nie neer sit nie!! Die beste beste burger in die dorp!!! Dan het ek nog nie eers gerave oor die "Freakshakes" nie!!! Dit is net verby lekker!!! Julle is sowaar die beste plekkie in Harties!! Diegene wat nog nie weet van julle nie of nog nie hier kom draai het nie!! Mis ongelooflik baie uit!! Mag NINA'S net nog meer groei van krag tot krag!! Lief julle baie!!!
Facebook
Celeste Bekker
+5
Ons het die heerlikste tuisgemaakte kerrie en rys van tannie Magdaleen gekoop. Dan moet ek ook nie vergeet om te noem hoe dekadent die Lemon Meringue tert en die wortelkoek cupcakes was nie. Harties het verseker 'n juweel, bobaas bakster en kok gekry. Mag Nina's net van krag tot krag gaan. Julle kos en gebak is van die beste gehalte. Alle voorspoed en sukses bid ek julle toe
Facebook
Jurie Bekker
+5
Wat n heerlike verrassing om uiteindelik in te stap by n plek waar jy onmiddelik voel of jy by jou eie mense , amper familie kom kuier het . Die bobotie ,geelrys en rosyne was so smaakvol en geurig voorberei ek kon sweer ons is by ouma op die plaas vir sondag middag ete. Die kos is werklik voorberei deur mense wat n voorliefde het vir kosmaak want jy kan dié liefde proe , die diens is uitstekend, die atmosfeer is great en kos fantasties , wat meer wil jy hê ? Ek is flippen bly hulle is so naby ,net langs die petrolstasie in Ifafi Baie dankie en ek weet julle is besig om harties en omgewing op sy kop te draai , met julle tuis gebak en diens -hou so aan en baie geluk! Groete Jurie Bekker
Facebook
Amanda Griezel
+5
Baie dankie vir almal by Nina's, ons het vanoggend 'n babatee daar gehou, dit was so lekker om saam mense te werk wat absoluut strewe na puik diens. So tussen die gelag en kuier kon ons smul aan ons lekker kos aangesien daar aan elke wens voorsien was. Baie dankie elkeen van die mensies daar julle was absoluut fantasties!
Facebook
Tania Myburgh
+5
Nina’s has the most yummy milkshakes, cake and food! Nina’s is such a creative and peaceful place to just sit and relax and enjoy good company over food. If you are in Harties, this is a must go place!!!
Facebook
Cherise van Metzinger
+5
Ongelooflike klein “gem” van n plekkie! Het sommer dadelik tuis gevoel. Het die lekkerste ontbyt gekry en die milkshakes is verseker iets om te probeer! Julle sien ons verseker weer! �
Facebook
Shirley Nel
+5
Hemels by die plek! Van chippies met die hand gesny tot die lekkerste cuppachino en iets soets vir die wis en die onwis haha. Beste nail tech ! What an experience! Bederf jouself!
Facebook
Michelle Venter
+5
Die wortel koek en lemon meringue is hemels! Dis die lekkerste lemon meringue wat ek in lang tyd geeët het. Julle mag maar hoor!
Facebook
Natasha Jacka Du Toit
+5
Dit was nou die heeeeerlikste Vetkoek en Curry mince wat ek in n baaaie lang tyd geeet het!!!! My volgende bestelling is sommer vir die HELE gesin��� Dankie julle xxxx
Facebook
Stacey Cookson-Redford
+5
Quaint beautiful little place in hartes, Fantastic buffet...food was amazing, atmosphere is tranquil...I will definitely come here again. Love the family vibes. ♡♡♡
Facebook
Delmarie Erasmus
+5
Seker die beste milkshake wat ek nog gedrink het! Diens was great met n gemaklike en laid back atmosfeer. Ons sal beslis weer terug gaan!
Facebook
Marina Van Niekerk Venter
+5
Julle kaaskoek is n wenner maar die hoenderpasty is heel lekker step.
Facebook
Steffi Torre Louw
+5
Met elke happie of slukkie,proe mens die liefde en passie wat tannie Magdaleen het vir kos maak💕Absoluut amazing!!!
Facebook
Brett Alan Redford
+5
Lekker food...buffet was amazing...meat was tender and the pumpkin fritters was�
Facebook
Anri Pieterse
+5
Het lanklaas in my lewe so 'n lekker lemon meringue gehad.Ek dink Nina's gaan 'n groot sukses wees.
Facebook
Naomi Bloem
+5
O my word!!!! Die heerlikste lemon maringe geeet by Nina's. Dankie julle. Lekkerste ooit.
Facebook
Vanessa van Vollenstee
+5
Visited Nina's this past week for milkshakes. Delicious!!! So are their freshly baked goodies.
Facebook
Chéry Gerdi Radley
+5
Absaloutly love Nina's food! Awesome atmosphere aswell to sit and relax...
5
Joan Smith
+5
Absolutely the best coffee shop by far! Lovely atmosphere, best service and most delicious food. Amazing specials weekly to suit anyone's budget!
5
Gerhard Van Der Merwe
+5
Great people. Always open hearted. Great traditional food. Love the to bits.
4
Dewald Beukes
+4
Food is amazing, and service is great, it's a great place to go when you need a little break
5
Christo Esterhuizen
+5
Friendly people, delicious cakes and tarts. Convenient shop for buying gifts
4
LEONI overcomer
+4
Awesome Cosy place, with awesome food and also a nail artist to book your nails 💅 to do, awesome people and also functions can also be booked
5
Nerine Ungerer
+5
These people are so amazing and wonderful. Absolutely fantastic service. I will always and forever support them.
5
Shelley Van Rensburg
+5
Great place. Fresh bakes and yummy food!
5
Willem Botha
+5
Freak shakes was awesome
5
Johan Brink
+5
Nice home made confectionery
5
Nathan Scholtz
+5
Best bakery in town
5
Ronald Harmse
+5
Very nice and excellent food
4
Koos Bornman
+4
Fresh delicious tasting food
4
Johan Myburgh
+4
Friendly staff and owners
5
Chané Kearney
+5
Love my naels!! Was net betyds vir die "bak dag". Kossies is heeerlik!
4
MARIANNE CRUYWAGEN
+4
Vriendelik mense..jy voel so tuis daar..
5
Leandri Esterhuizen
+5
Dankie vir my mooie naels
5
Florence Erasmus
+5
Best Chicken Bugers in Town
4
Jaco Etsebeth
+4
Baie goeie diens en kos