Reviews The Lapa

Facebook
Ruchelle Pieterse
+5
The lapa Well is die beste die mense daar is amazing mense vriedelik maak mens alteid soo welkom voel !!] Dankie mac, tanie, oom , jp , Jodie jule is die beste
Facebook
Estelle Vivier
+5
Awesome plek om te wees en die kos is van die beste ooit. Steak die mense mag maar hoor.
Facebook
Zander Bezuidenhout
+5
awesome plek om te wees en ook awesome plek om te eet om te daans en ook die lekker kareoke mmmm ek like dit
Facebook
Drienie Van Staden
+5
Mal oor die plek.. Kuier altyd lekke da.. Kos is ook baie lekker..
Facebook
Shirley De Bruyn
+5
Very welcoming with excellent service! The menu is out of this world :)
Facebook
Bianca Swart
+5
Baie lekker kos en goeie diens! Net jammer ek het my take away daar vergeet! :( Sal beslis weer 'n draai maak!
5
Zander Bezuidenhout
+5
Wow place toe be asb to dance and wow food
4
Danie Mostert
+4
Great place
5
jody lapa
+5