Reviews Die Koper Ketel

Facebook
Magda Cilliers
+5
Ongelooflike ervaring om by julle te kon eet. Die heerlike "huiskos", billike tariewe, persoonlike aandag en vriendelike diens is absoluut uitsonderlik! Jul sien ons beslis weer en weer.
Facebook
Susan Orton Els
+5
Regtig n gesellige plekkie!! Kos ook lekker!!
Clicca per espandere